guitar tabs | updates | news | reviews | interviews | columns | lessons | community | forums | contests | UG.TV | my profile
Get the most accurate Beautiful In Beaufort-wes Tab by Gert Vlok Nel on the net @ Ultimate-Guitar.Com
Beautiful In Beaufort-wes tab by Gert Vlok Nel Beautiful In Beaufort-wes tab by Gert Vlok Nel, added : May 08th, 2007
SEARCH FOR : IN
 
advanced + Submit your tab

+ Submit your review

+ Submit your article

FRESH TABS  |  0-9 A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z  |  TOP 100 TABS

Beautiful In Beaufort-wes Tab

 
Artist: Gert Vlok Nel Tabs Comments [ 0 ]  Open comments in a new window Tabbed by: Sjouke Rating: 5 for Beautiful In Beaufort-wes tab by Gert Vlok Nel [ 1 votes ]
Add to favorites:
Add  Beautiful In Beaufort-wes Tab at 911Tabs.Com
Beautiful In Beaufort-wes Tab by Gert Vlok Nel, www.Ultimate-Guitar.Com

 Gert Vlok Nel - Beautiful in Beaufort-Wes
 South African

  A               E    A
|-0----0---0--0-0----------0-----------------------------------|
|-2------2----2-2-0-0--2-0-2-----------------------------------|
|-2-----------2-2-1-1------2-----------------------------------|
|-----------------2-2------2-----------------------------------|
|--------------------------------------------------------------|
|--------------------------------------------------------------|

          A
En jy was beautiful in Beaufort-Wes, 

en ek was so verskrik en verskriklik lief vir jou,
   E
en jy het op grafte en op treine, 
               A
en op Ford Fairlaine se agterseats gevry, 

en nou is jy en jou man both computer analysts, 
   E
en laas winter you tried to slit your wrists, 
       A
en nou skryf jy vir my,

en nou kan jy nie meer slaap nie, 

nie meer lag nie, 
         E
nie meer iets vir jouself doen nie, 
      A
nooit ooit weer vir my soen nie. 

En mooi mooi mooi was jou woorde ook, 
terwyl jy menthol sigarette rook, 
en daai sweet sweet dinge vir my se, 
terwyl jy sweet sweet in my arms le, 
en die presiese woorde het ek presies vergeet, 
ek onthou net die rook en die sweet in Beaufort-Wes 
en jou kaal liggaam onder 'n cool summer cotton dress, 
nie meer slaap nie, nie meer lag nie, 
nie meer iets vir mekaar doen nie, 
nooit ooit weer vir mekaar soen nie. 

En dis miskien soos 'n storie uit die huisgenoot, 
maar jy't een aand skielik vir my weggestoot, 
en in die rear view mirror jou gesig gekyk, 
en gese "miskien moet ek gelukkiger lyk", 
daardie aand kon ek nie aan die slaap raak nie, 
en het gevoel hoe my hart losruk uit my lyf, 
en soos 'nb roeiboot in die rivier afdryf, 
ek kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie, 
nie meer iets ooit reg doen nie, 
nooit ooit weer vir jou soen nie. 

En die laaste herinnering waaroor ek sing,
is die nag toe ek en jy die melktrein aan en aan in die nag in ry, 
tot anderkant die ding donmg gong, 
van die breakfast waiter in die gang verby, 
en dit was my wake-up call my lief. 
jy't gese wees asseblief lief vir my, 
maar ek het gedroom ons het in Beaufort-Wes gaan woon, 
en ek kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie, 
nie meer so iets doen nie, 
nooit ooit weer vir jou soen nie. 
 
 Tabbed by SjoukeB
 Hope this is useful!
 For questions mail me at sjoukeb@gmail.com
Print this tab | Mail to a friend | Report bad tab
About | Help | Site Map | Link To Us | Tell A Friend | TOS | Privacy Policy | Advertise | Contact | Ultimate-Guitar.Com © 2008